50 Uiteindelik het Joʹsafat met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is by sy voorvaders begrawe in die Stad van Dawid,+ sy voorvader; en sy seun Joram+ het in sy plek begin regeer.
3 Gevolglik het hulle vader hulle baie geskenke+ gegee in silwer en in goud en in keurige dinge saam met versterkte stede in Juda;+ maar die koninkryk het hy aan Joram gegee,+ want hy was die eersgeborene.+