2 Konings 8:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En in die vyfde jaar van Joram,+ die seun van Agab, die koning van Israel, terwyl Joʹsafat koning van Juda was, het Joram,+ die seun van Joʹsafat, die koning van Juda, koning geword. 2 Kronieke 21:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Joram was twee-en-dertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het agt jaar in Jerusalem regeer.+
16 En in die vyfde jaar van Joram,+ die seun van Agab, die koning van Israel, terwyl Joʹsafat koning van Juda was, het Joram,+ die seun van Joʹsafat, die koning van Juda, koning geword.
5 Joram was twee-en-dertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het agt jaar in Jerusalem regeer.+