Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En aan die kinders van Aäron, die priester, het hulle die vrystad+ vir hom wat iemand doodgemaak het,+ naamlik Hebron,+ en sy weiveld gegee, ook Libna+ en sy weiveld,

  • 2 Konings 19:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarna het Rabʹsake+ teruggekeer en die koning van Assiʹrië gevind waar hy teen Libna+ veg; want hy het gehoor dat hy van Lagis+ af weggetrek het.

  • 2 Kronieke 21:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar tot vandag toe het Edom volgehou met sy opstand, onder die hand van Juda uit. Toe het Libna+ terselfdertyd in opstand begin kom, onder sy hand uit, omdat hy Jehovah, die God van sy voorvaders, verlaat het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel