13 Is daar nie aan my heer vertel wat ek gedoen het toe Iseʹbel die profete van Jehovah doodgemaak het nie, hoe ek van die profete van Jehovah weggesteek het, honderd man vyftig-vyftig in ’n grot,+ en hulle van brood en water bly voorsien het?+
35 En ’n sekere man uit die profeteseuns+ het deur die woord+ van Jehovah vir sy vriend gesê: “Slaan my asseblief.” Maar die man het geweier om hom te slaan.
4En ’n sekere vrou uit die vrouens van die profeteseuns+ het na Eliʹsa geroep en gesê: “U kneg, my man, is dood; en u weet goed dat u kneg Jehovah voortdurend gevrees het,+ en die skuldeiser+ het gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem.”