Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 6:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Toe het Josua in dié tyd ’n eed laat uitspreek en gesê: “Vervloek voor Jehovah is die man wat opstaan en hierdie stad, ja, Jeʹrigo, bou. Ten koste van sy eersgeborene sal hy sy fondament lê, en ten koste van sy jongste sal hy sy deure insit.”+

  • 1 Konings 16:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 In sy dae het Hiël, van Bet-El, Jeʹrigo gebou. Ten koste van Abiʹram, sy eersgeborene, het hy sy fondament gelê, en ten koste van Segub, sy jongste, het hy sy deure ingesit, volgens Jehovah se woord wat hy deur middel van Josua, die seun van Nun, gespreek het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel