1 Konings 21:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wie van Agab in die stad sterf, sal deur die honde opgeëet word; en wie in die veld sterf, sal deur die voëls van die hemel opgeëet word.+
24 Wie van Agab in die stad sterf, sal deur die honde opgeëet word; en wie in die veld sterf, sal deur die voëls van die hemel opgeëet word.+