2 Toe het Agab met Nabot gepraat en gesê: “Gee+ my tog jou wingerd,+ sodat dit vir my ’n groentetuin+ kan wees, want dit is naby my huis; en laat ek jou ’n beter wingerd in die plek daarvan gee. Of as dit goed is in jou oë,+ sal ek jou geld ooreenkomstig die prys daarvan gee.”