Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Manasʹse+ het in Isʹsaskar en in Aser ontvang: Bet-Sean+ en sy afhanklike dorpe en Jibʹleam+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Dor+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van En-Dor+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Taʹänag+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Megidʹdo+ en sy afhanklike dorpe, drie van die hoogtes.

  • Rigters 1:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En Manasʹse+ het nie Bet-Sean+ en sy afhanklike dorpe en Taʹänag+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Dor+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Jibʹleam+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Megidʹdo+ en sy afhanklike dorpe in besit geneem nie, maar die Kanaäniete het in hierdie land bly woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel