24 Uiteindelik het Joram met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe.+ En sy seun Ahaʹsia+ het in sy plek begin regeer.
2 Ahaʹsia was twee-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het,+ en hy het een jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Ataʹlia,+ die kleindogter van Omri.+