2 Konings 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En wat Ataʹlia,+ die moeder van Ahaʹsia,+ betref, sy het gesien dat haar seun gesterf het. Daarop het sy opgestaan en die hele nageslag van die koninkryk doodgemaak.+ 2 Konings 11:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe Ataʹlia die geluid hoor van die volk wat hardloop, het sy dadelik na die volk toe gekom in die huis van Jehovah.+
11 En wat Ataʹlia,+ die moeder van Ahaʹsia,+ betref, sy het gesien dat haar seun gesterf het. Daarop het sy opgestaan en die hele nageslag van die koninkryk doodgemaak.+
13 Toe Ataʹlia die geluid hoor van die volk wat hardloop, het sy dadelik na die volk toe gekom in die huis van Jehovah.+