30 Wat sal jy doen noudat jy geplunder is, aangesien jy jou altyd in skarlaken geklee het, jou met goue sierade versier het, jou oë met swart verf vergroot het?+ Tevergeefs het jy jou mooi gemaak.+ Dié wat jou wellustig begeer het, het jou verwerp; hulle bly jou siel soek.+
40 En wat meer is, toe hulle na die manne begin stuur het wat van ver af gekom het, na wie ’n boodskapper gestuur is,+ kyk! toe het hulle gekom,+ vir wie jy jou gewas,+ jou oë geverf+ en jou met sierade versier het.+