Jeremia 22:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Klim op die Liʹbanon+ en skreeu, en laat jou stem in Basan+ hoor. En skreeu van die Abaʹrim+ af, want almal wat jou intens liefhet, is verbreek.+ Klaagliedere 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Bitterlik huil sy snags,+ en haar trane is op haar wange.+Sy het niemand wat haar troos onder al haar minnaars nie.+Al haar metgeselle het verraderlik met haar gehandel.+ Hulle het haar vyande geword.+ Openbaring 17:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En die tien horings+ wat jy gesien het, en die wilde dier,+ hulle sal die hoer haat+ en sal haar verwoes en naak maak, en hulle sal haar vlesige dele opeet en haar heeltemal met vuur verbrand.+
20 “Klim op die Liʹbanon+ en skreeu, en laat jou stem in Basan+ hoor. En skreeu van die Abaʹrim+ af, want almal wat jou intens liefhet, is verbreek.+
2 Bitterlik huil sy snags,+ en haar trane is op haar wange.+Sy het niemand wat haar troos onder al haar minnaars nie.+Al haar metgeselle het verraderlik met haar gehandel.+ Hulle het haar vyande geword.+
16 En die tien horings+ wat jy gesien het, en die wilde dier,+ hulle sal die hoer haat+ en sal haar verwoes en naak maak, en hulle sal haar vlesige dele opeet en haar heeltemal met vuur verbrand.+