1 Konings 19:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het hy daarvandaan weggegaan en Eliʹsa, die seun van Safat, gevind terwyl hy met twaalf spanne voor hom geploeg het,+ en hy self was by die twaalfde. Toe het Eliʹa na hom toe gegaan en sy ampskleed+ op hom gegooi. 2 Konings 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarna het hy die ampskleed+ van Eliʹa wat van hom afgeval het, opgetel en teruggegaan en op die oewer van die Jordaan gaan staan.
19 Toe het hy daarvandaan weggegaan en Eliʹsa, die seun van Safat, gevind terwyl hy met twaalf spanne voor hom geploeg het,+ en hy self was by die twaalfde. Toe het Eliʹa na hom toe gegaan en sy ampskleed+ op hom gegooi.
13 Daarna het hy die ampskleed+ van Eliʹa wat van hom afgeval het, opgetel en teruggegaan en op die oewer van die Jordaan gaan staan.