Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jy mag jou voor hulle nie neerbuig of oorgehaal word om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis,+ wat straf vir die oortreding van die vaders oor die kinders bring en oor die derde geslag en oor die vierde geslag in die geval van dié wat my haat,+

  • Job 21:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 God sal iemand se skadelikheid vir sy kinders opspaar;+

      Hy sal hom vergeld sodat hy dit kan weet.+

  • Jesaja 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “MAAK ’n slagblok gereed vir sy seuns weens die oortreding van hulle voorvaders,+ sodat hulle nie opstaan en die aarde in besit neem en die oppervlak van die vrugbare land met stede vul nie.”+

  • Openbaring 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En haar kinders sal ek met dodelike plae doodmaak, sodat al die gemeentes sal weet dat dit ek is wat die niere en harte deursoek, en ek sal aan elkeen van julle gee volgens julle dade.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel