Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 8:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En koning Joram+ het teruggekeer om in Jisʹreël+ te herstel van die wonde wat die Siriërs hom by Rama toegedien het toe hy teen Haʹsael, die koning van Sirië, geveg het. Wat Ahaʹsia,+ die seun van Joram, die koning van Juda, betref, hy het afgegaan om Joram, die seun van Agab, in Jisʹreël te sien, want hy was siek.

  • 2 Konings 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Daarop het Joram gesê: “Span in!”+ Toe is sy strydwa ingespan, en Joram, die koning van Israel, en Ahaʹsia,+ die koning van Juda, het uitgetrek, elkeen in sy eie strydwa. Terwyl hulle voortgetrek het, Jehu tegemoet, het hulle hom op die stuk land van Nabot,+ die Jisreëliet, aangetref.

  • 2 Kronieke 22:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Toe het die inwoners van Jerusalem Ahaʹsia,+ sy jongste seun, in sy plek koning gemaak (want die rowerbende wat saam met die Arabiere+ na die kamp gekom het, het al die oueres doodgemaak),+ en Ahaʹsia, die seun van Joram, het as koning van Juda begin regeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel