Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hy het toe vir hulle gesê: “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Gord elkeen van julle sy swaard aan sy sy. Gaan van poort tot poort deur die kamp en weer terug en maak dood, elkeen sy broer en elkeen sy naaste en elkeen sy intieme kennis.’”+

  • Deuteronomium 13:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “As jou broer, die seun van jou moeder, of jou seun of jou dogter of jou innig geliefde vrou of jou metgesel wat soos jou eie siel is,+ jou in die geheim probeer verlei deur te sê: ‘Laat ons ander gode gaan dien’,+ wat jy nie geken het nie, nie jy of jou voorvaders nie,

  • Deuteronomium 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 mag jy nie aan sy wens voldoen of na hom luister nie,+ ook mag jou oog nie vir hom jammer voel nie, en ook mag jy nie medelye voel+ of hom beskerm nie;

  • Esegiël 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En vir die ander het hy voor my ore gesê: “Trek agter hom aan deur die stad en slaan. Laat julle oog nie jammer voel nie, en moenie enige medelye voel nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel