Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 22:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hy het ses jaar lank by hulle in die huis van die ware God verborge gebly,+ terwyl Ataʹlia as koningin+ oor die land geheers het.+

  • Psalm 12:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Die goddeloses loop oral rond,

      Omdat gemeenheid onder die mensekinders verhef word.+

  • Jesaja 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wat my volk betref, hulle taakgewers tree streng op, en vroue heers oor hulle.+ O my volk, dié wat jou lei, laat jou dwaal,+ en die weg van jou paaie het hulle verwar.+

  • Maleagi 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En nou noem ons vermeteles gelukkig.+ Ook is dié wat goddeloosheid bedryf, opgebou.+ Ook het hulle God op die proef gestel, en hulle bly vrykom.’”+

  • 1 Timoteus 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Ek laat ’n vrou nie toe om te onderrig+ of om gesag oor ’n man uit te oefen nie,+ maar sy moet stil wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel