Psalm 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die goddeloses loop oral rond,Omdat gemeenheid onder die mensekinders verhef word.+ Spreuke 29:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+ Jeremia 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 U is regverdig,+ o Jehovah, wanneer ek my klag by u indien, ja, wanneer ek selfs oor regsake met u praat. Waarom is dit dat die weg van die goddeloses op sukses uitgeloop het,+ dat almal wat verraderlik optree, die onbesorgdes is?
2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+
12 U is regverdig,+ o Jehovah, wanneer ek my klag by u indien, ja, wanneer ek selfs oor regsake met u praat. Waarom is dit dat die weg van die goddeloses op sukses uitgeloop het,+ dat almal wat verraderlik optree, die onbesorgdes is?