Eksodus 25:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En jy moet die deksel+ bo-op die Ark sit, en in die Ark moet jy die getuienis sit wat ek jou sal gee. Eksodus 31:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En net toe hy klaar met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tafels van die Getuienis+ gegee, kliptafels waarop die vinger+ van God geskryf het.
21 En jy moet die deksel+ bo-op die Ark sit, en in die Ark moet jy die getuienis sit wat ek jou sal gee.
18 En net toe hy klaar met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tafels van die Getuienis+ gegee, kliptafels waarop die vinger+ van God geskryf het.