-
2 Konings 11:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 En in die sewende jaar het Joʹjada+ die hoofde oor honderd van die Kariese+ lyfwag en van die hardlopers+ laat roep en hulle toe geneem en by hom gebring in die huis van Jehovah en ’n verbond met hulle gesluit+ en hulle laat sweer+ in die huis van Jehovah, waarna hy hulle die seun van die koning gewys het.
-