Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 18:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Joʹnatan en Dawid het ’n verbond gesluit,+ omdat hy hom liefgehad het soos sy eie siel.+

  • 2 Konings 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die koning het by die pilaar bly staan+ en toe die verbond+ voor Jehovah gesluit, om Jehovah te volg+ en om sy gebooie+ en sy getuienisse+ en sy insettinge+ met die hele hart+ en met die hele siel+ te onderhou deur die woorde van hierdie verbond wat in hierdie boek geskryf is, uit te voer.+ Toe het die hele volk tot die verbond toegetree.+

  • 2 Kronieke 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarbenewens het hulle ’n verbond aangegaan+ dat hulle Jehovah, die God van hulle voorvaders, met hulle hele hart en met hulle hele siel sal soek;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel