-
2 Kronieke 23:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 Maar die priester Joʹjada het die hoofde oor honderd, die aangesteldes van die krygsmag, uitgebring en vir hulle gesê: “Neem haar tussen die rye uit;+ en elkeen wat agter haar aan kom, moet met die swaard doodgemaak word!” Want die priester het gesê: “Julle mag haar nie in die huis van Jehovah doodmaak nie.”
-