Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 105:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Hy het aan sy verbond gedink, ja, tot onbepaalde tyd,+

      Die woord wat hy beveel het, tot in duisend geslagte,+

  • Miga 7:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 U sal die waaragtigheid bewys wat aan Jakob bewys is, die liefderyke goedhartigheid wat aan Abraham bewys is, wat u aan ons voorvaders met ’n eed beloof het sedert die dae van lank gelede.+

  • Hebreërs 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 sodat ons wat na die skuilplek gevlug het, deur middel van twee onveranderlike dinge waarin dit onmoontlik is vir God om te lieg,+ kragtige aanmoediging kan hê om die hoop+ vas te gryp wat vir ons in die vooruitsig gestel is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel