Esegiël 47:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy het vir my gesê: “Hierdie water vloei weg na die oostelike streek en sal deur die Aʹraba+ afvloei. En dit sal by die see kom.+ Deurdat dit in die see ingelei word,+ word die water daarvan ook gesond gemaak.
8 En hy het vir my gesê: “Hierdie water vloei weg na die oostelike streek en sal deur die Aʹraba+ afvloei. En dit sal by die see kom.+ Deurdat dit in die see ingelei word,+ word die water daarvan ook gesond gemaak.