18 “En die oostekant is van tussen Hauran+ en Damaskus+ af en tussen Giʹlead+ en die land van Israel; die Jordaan,+ van die grens af tot by die oostelike see moet julle meet. Dit is die oostekant.
8 En in dié dag sal lewende waters+ uit Jerusalem uitgaan,+ die helfte daarvan na die oostelike see+ en die helfte daarvan na die westelike see.+ In die somer en in die winter sal dit gebeur.+