Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Uiteindelik het Abner vir Joab gesê: “Laat die jong manne asseblief opstaan, en laat hulle ’n oorlogspel voor ons speel.” Hierop het Joab gesê: “Laat hulle opstaan.”

  • 2 Kronieke 25:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het Amaʹsia, die koning van Juda, beraadslaag en na Joas, die seun van Joʹahas, die seun van Jehu, die koning van Israel,+ gestuur en gesê: “Kom! Laat ons mekaar se aangesig sien.”+

  • Spreuke 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Deur vermetelheid veroorsaak ’n mens net ’n stryd,+ maar by dié wat saam beraadslaag, is wysheid.+

  • Spreuke 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die lippe van die sot kom in ’n rusie,+ en sy mond roep selfs om slae.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel