12 Toe is die manne van Eʹfraim bymekaargeroep en het hulle noordwaarts oorgetrek en vir Jefta gesê: “Waarom het jy oorgetrek om teen die kinders van Ammon te veg en het jy ons nie opgeroep om saam met jou te gaan nie?+ Jou huis sal ons bo jou met vuur verbrand.”+