Rigters 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hierop het die doringstruik vir die bome gesê: ‘As julle my waarlik as koning oor julle salf, moet julle in my skaduwee toevlug kom soek.+ Maar so nie, laat daar dan vuur+ van die doringstruik uitgaan en die seders+ van Liʹbanon+ verteer.’
15 Hierop het die doringstruik vir die bome gesê: ‘As julle my waarlik as koning oor julle salf, moet julle in my skaduwee toevlug kom soek.+ Maar so nie, laat daar dan vuur+ van die doringstruik uitgaan en die seders+ van Liʹbanon+ verteer.’