8 Toe het ons verder getrek, weg van ons broers, die kinders van Esau,+ wat in Seïr woon, van die pad van die Aʹraba,+ van Elat en van Eʹseon-Geʹber+ af.
“Daarna het ons weggedraai en verder getrek met die pad van die wildernis van Moab.+
6 In dié tyd het Resin, die koning van Sirië, Elat+ vir Edom teruggekry, waarna hy die Jode uit Elat verdryf het; en wat die Edomiete betref, hulle het in Elat gekom en daar gaan woon tot vandag toe.