1 Konings 9:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En koning Salomo het ’n vloot skepe gebou in Eʹseon-Geʹber,+ wat by Elot+ lê, aan die kus van die Rooi See in die land Edom.+ 2 Konings 16:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In dié tyd het Resin, die koning van Sirië, Elat+ vir Edom teruggekry, waarna hy die Jode uit Elat verdryf het; en wat die Edomiete betref, hulle het in Elat gekom en daar gaan woon tot vandag toe. 2 Kronieke 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het Salomo na Eʹseon-Geʹber+ en na Elot+ aan die seekus in die land Edom+ gegaan.
26 En koning Salomo het ’n vloot skepe gebou in Eʹseon-Geʹber,+ wat by Elot+ lê, aan die kus van die Rooi See in die land Edom.+
6 In dié tyd het Resin, die koning van Sirië, Elat+ vir Edom teruggekry, waarna hy die Jode uit Elat verdryf het; en wat die Edomiete betref, hulle het in Elat gekom en daar gaan woon tot vandag toe.