2 Konings 14:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Daarna het die hele volk van Juda Asarʹja+ geneem, wat toe sestien jaar oud was,+ en hulle het hom koning gemaak in die plek van sy vader Amaʹsia.+ 2 Kronieke 26:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daarna het die hele volk+ van Juda Ussiʹa+ geneem, wat sestien jaar oud was, en hulle het hom koning gemaak+ in die plek van sy vader Amaʹsia.+
21 Daarna het die hele volk van Juda Asarʹja+ geneem, wat toe sestien jaar oud was,+ en hulle het hom koning gemaak in die plek van sy vader Amaʹsia.+
26 Daarna het die hele volk+ van Juda Ussiʹa+ geneem, wat sestien jaar oud was, en hulle het hom koning gemaak+ in die plek van sy vader Amaʹsia.+