2 Konings 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wat Sallum, die seun van Jabes, betref, hy het koning geword in die nege-en-dertigste jaar van Ussiʹa,+ die koning van Juda, en hy het ’n volle maanmaand lank in Samariʹa regeer.+ Matteus 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Asa het die vader geword van Joʹsafat;+Joʹsafat het die vader geword van Joram;+Joram het die vader geword van Ussiʹa;
13 Wat Sallum, die seun van Jabes, betref, hy het koning geword in die nege-en-dertigste jaar van Ussiʹa,+ die koning van Juda, en hy het ’n volle maanmaand lank in Samariʹa regeer.+
8 Asa het die vader geword van Joʹsafat;+Joʹsafat het die vader geword van Joram;+Joram het die vader geword van Ussiʹa;