2 Kronieke 26:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daarna het die hele volk+ van Juda Ussiʹa+ geneem, wat sestien jaar oud was, en hulle het hom koning gemaak+ in die plek van sy vader Amaʹsia.+ Matteus 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Asa het die vader geword van Joʹsafat;+Joʹsafat het die vader geword van Joram;+Joram het die vader geword van Ussiʹa;
26 Daarna het die hele volk+ van Juda Ussiʹa+ geneem, wat sestien jaar oud was, en hulle het hom koning gemaak+ in die plek van sy vader Amaʹsia.+
8 Asa het die vader geword van Joʹsafat;+Joʹsafat het die vader geword van Joram;+Joram het die vader geword van Ussiʹa;