Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 14:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarop het Jeroʹbeam se vrou opgestaan en weggegaan en in Tirsa+ gekom. Toe sy by die drumpel van die huis kom, het die seun gesterf.

  • 1 Konings 15:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En toe Baäsa daarvan hoor, het hy onmiddellik opgehou om Rama te bou+ en in Tirsa+ gebly.

  • 1 Konings 16:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 In die ses-en-twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, het Ela, die seun van Baäsa, koning oor Israel geword in Tirsa, twee jaar lank.

  • 1 Konings 16:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Omri en die hele Israel saam met hom het toe van Gibʹbeton af opgetrek en Tirsa begin beleër.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel