Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 “En al hierdie vloeke+ sal beslis oor jou kom en jou agtervolg en jou inhaal totdat jy verdelg is,+ omdat jy nie na die stem van Jehovah jou God geluister het deur sy gebooie en sy insettinge te onderhou wat hy jou beveel het nie.+

  • 2 Konings 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarop het Joas, die koning van Juda, al die heilige offers+ geneem wat sy voorvaders Joʹsafat en Joram en Ahaʹsia, die konings van Juda, geheilig het, en sy eie heilige offers en al die goud wat in die skatte van die huis van Jehovah en die huis van die koning te vinde was, en dit na Haʹsael, die koning van Sirië, gestuur.+ Toe het hy van Jerusalem af weggetrek.

  • 2 Konings 16:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En Agas het die silwer en die goud geneem wat in die huis van Jehovah en in die skatte van die koning se huis+ te vinde was en ’n omkoopgeskenk+ aan die koning van Assiʹrië gestuur.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel