Job 20:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Dat die vreugdegeroep van die goddeloses van korte duur is+En dat die blydskap van ’n afvallige net ’n oomblik duur? Spreuke 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Weens die oortreding van ’n land het dit baie opeenvolgende vorste,+ maar deur ’n mens met onderskeidingsvermoë, wat kennis het van wat reg is, sal die vors lank bly.+
5 Dat die vreugdegeroep van die goddeloses van korte duur is+En dat die blydskap van ’n afvallige net ’n oomblik duur?
2 Weens die oortreding van ’n land het dit baie opeenvolgende vorste,+ maar deur ’n mens met onderskeidingsvermoë, wat kennis het van wat reg is, sal die vors lank bly.+