Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 33:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 En julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure vernietig,+ en al hulle beelde van gegote metaal+ moet julle vernietig, en al hulle heilige hoogtes moet julle verwoes.+

  • Deuteronomium 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar op die plek wat Jehovah in een van jou stamme sal uitkies, daar moet jy jou brandoffers bring en daar moet jy alles doen wat ek jou beveel.+

  • 2 Kronieke 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar ek sal Jerusalem uitkies+ sodat my naam daar sal wees, en ek sal Dawid uitkies om oor my volk Israel te wees.’+

  • 2 Kronieke 32:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Het Hiskiʹa nie sy hoogtes+ en sy altare+ verwyder en toe vir Juda en vir Jerusalem gesê: “Voor een altaar+ moet julle buig+ en daarop moet julle offerrook laat opgaan”+ nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel