25 Dit het op twaalf bulle+ gestaan, drie wat na die noorde kyk en drie wat na die weste kyk en drie wat na die suide kyk en drie wat na die ooste kyk; en die see was bo-op hulle, en hulle agterkante was almal na die middel gekeer.+
20 En die twee pilare,+ die een see+ en die twaalf koperbulle+ wat onder die see was, die waentjies, wat koning Salomo vir die huis van Jehovah gemaak het.+ Die gewig van die koper—van al hierdie voorwerpe—is nie bereken nie.+