2 Kronieke 24:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En hy het profete+ onder hulle bly stuur om hulle na Jehovah terug te bring; en dié het teen hulle bly getuig, maar hulle het nie geluister nie.+ 2 Kronieke 36:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+ Hebreërs 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 God, wat lank gelede by baie geleenthede+ en op baie maniere met ons voorvaders gepraat het deur middel van die profete,+
19 En hy het profete+ onder hulle bly stuur om hulle na Jehovah terug te bring; en dié het teen hulle bly getuig, maar hulle het nie geluister nie.+
16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+
1 God, wat lank gelede by baie geleenthede+ en op baie maniere met ons voorvaders gepraat het deur middel van die profete,+