3 Toe het Moses gekom en vir die volk al die woorde van Jehovah en al die regterlike beslissings vertel,+ en die hele volk het met een stem geantwoord en gesê: “Al die woorde wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen.”+
25 van die dag af toe julle voorvaders uit Egipteland uitgetrek het tot vandag toe;+ en ek het al my knegte, die profete, na julle toe bly stuur, ja, elke dag vroeg opgestaan en hulle gestuur.+
21 wat inderdaad deur die hemel self gehou moet word+ tot die tye van die herstel+ van alles waarvan God deur die mond van sy heilige profete+ van die ou tyd gespreek het.