9 (In vroeër tye in Israel sou ’n man só gepraat het wanneer hy God gaan soek: “KOM, en laat ons na die siener+ toe gaan.” Want die profeet van vandag is in vroeër tye gewoonlik ’n siener genoem.)
29 Wat die aangeleenthede van koning Dawid betref, die eerstes en die laastes, kyk, dit is opgeteken onder die woorde van die siener+ Samuel en onder die woorde van die profeet Natan+ en onder die woorde van die siener Gad,+