Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die koning het van die algummimstompe steunsels vir die huis van Jehovah+ en vir die huis van die koning gemaak, en ook harpe+ en snaarinstrumente+ vir die sangers. Sulke stompe van algummimbome het nie weer ingekom en is ook nie weer gesien tot vandag toe nie.

  • 1 Kronieke 9:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En dit was die sangers,+ die hoofde van die vaderhuise van die Leviete in die eetkamers,+ dié wat van diens+ vrygestel is; want bedags en snags was dit hulle verantwoordelikheid om die werk te doen.+

  • 2 Kronieke 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 en die Leviete+ wat sangers was wat tot hulle almal behoort het, naamlik tot Asaf,+ tot Heman,+ tot Jeduʹtun+ en tot hulle seuns en tot hulle broers, geklee in fyn weefstof, met simbale+ en met snaarinstrumente+ en harpe,+ het oos van die altaar gestaan en saam met hulle altesaam honderd-en-twintig priesters wat op die trompette geblaas het+—

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel