Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 10:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Toe het hulle van die berg van Jehovah+ af drie dagreise ver getrek, en die ark van Jehovah se verbond+ het drie dagreise ver voor hulle uit getrek om vir hulle ’n rusplek uit te soek.+

  • 1 Kronieke 17:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En toe Dawid in sy eie huis begin woon het,+ het Dawid vir die profeet Natan+ gesê: “Kyk, ek woon in ’n huis van sederhout,+ maar die ark+ van die verbond van Jehovah is onder tentdoeke.”+

  • Hebreërs 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dit het ’n goue reukvat+ gehad en die verbondsark,+ wat rondom heeltemal met goud oorgetrek was,+ waarin die goue kruik met die manna+ was en die staf van Aäron wat gebot het+ en die tafels+ van die verbond;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel