1 Kronieke 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe, op dié dag, het Dawid vir die eerste keer ’n bydrae+ gelewer om Jehovah te dank deur middel van Asaf+ en sy broers:+
7 Toe, op dié dag, het Dawid vir die eerste keer ’n bydrae+ gelewer om Jehovah te dank deur middel van Asaf+ en sy broers:+