22En Dawid het die woorde van hierdie lied+ tot Jehovah gespreek op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande+ en uit Saul se palm verlos het;+
4 Toe het hy party van die Leviete+ as dienaars+ voor die ark van Jehovah gestel, om Jehovah, die God van Israel, in herinnering te bring+ sowel as om hom te dank+ en te loof:+
12 want die bediening van hierdie openbare diens is nie net om oorvloedig in die behoeftes van die heiliges te voorsien nie,+ maar ook om ryk te wees aan baie dankbetuigings aan God.