Psalm 67:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Sodat u weg bekend kan wees op die aarde,+U redding onder al die nasies.+ Handelinge 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar Petrus het saam met die elf opgestaan+ en sy stem verhef en hulle soos volg toegespreek: “Manne van Judeʹa en al julle inwoners van Jerusalem,+ laat dít aan julle bekend wees en luister na my woorde.
14 Maar Petrus het saam met die elf opgestaan+ en sy stem verhef en hulle soos volg toegespreek: “Manne van Judeʹa en al julle inwoners van Jerusalem,+ laat dít aan julle bekend wees en luister na my woorde.