Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En in al die verskillende regsgebiede en in al die verskillende stede, oral waar die woord van die koning en sy wet gekom het, was daar blydskap en verheuging vir die Jode, ’n feesmaal+ en ’n goeie dag; en baie van die volke+ van die land het verklaar dat hulle Jode is,+ want vrees+ vir die Jode het op hulle geval.

  • Psalm 98:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Jehovah het sy redding bekend gemaak;+

      Voor die oë van die nasies het hy sy regverdigheid geopenbaar.+

  • Romeine 10:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Nietemin vra ek: Het hulle miskien nie gehoor nie? Kyk, in werklikheid ‘het hulle geluid oor die hele aarde uitgegaan+ en hulle woorde tot aan die eindes van die bewoonde aarde’.+

  • Kolossense 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 mits julle natuurlik in die geloof bly,+ gegrond op die fondament+ en standvastig+ en sonder om afgebring te word van die hoop van dié goeie nuus wat julle gehoor het+ en wat verkondig is+ in die hele skepping+ wat onder die hemel is. Van hierdie goeie nuus het ek, Paulus, ’n bedienaar geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel