Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 en net toe die trompetblasers en die sangers soos een man+ een geluid laat hoor om Jehovah te loof en te dank, en net toe hulle die geluid aanhef met die trompette en met die simbale en met die instrumente vir sang+ en met lofprysing+ aan Jehovah, “want hy is goed,+ want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd”,+ is die huis met ’n wolk gevul,+ ja, die huis van Jehovah,+

  • Lukas 18:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jesus het vir hom gesê: “Waarom noem jy my goed? Niemand is goed nie, behalwe een, God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel