Eksodus 40:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En die wolk+ het die tent van samekoms begin bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul. 1 Konings 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die priesters+ kon weens die wolk nie staan om hulle diens te doen nie,+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+
34 En die wolk+ het die tent van samekoms begin bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.
11 En die priesters+ kon weens die wolk nie staan om hulle diens te doen nie,+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+