Psalm 149:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 149 LOOF Jah!+Sing ’n nuwe lied tot Jehovah,+Sy lof in die gemeente van lojales.+ Jesaja 43:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 die volk wat ek vir my geformeer het, sodat hulle my lof sal verkondig.+ Kolossense 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Laat die woord van die Christus ryklik in julle woon in alle wysheid.+ Hou aan om mekaar te leer+ en ernstig te vermaan met psalms,+ lofliedere tot God, geestelike liedere+ met welwillendheid, terwyl julle in julle harte tot Jehovah sing.+
16 Laat die woord van die Christus ryklik in julle woon in alle wysheid.+ Hou aan om mekaar te leer+ en ernstig te vermaan met psalms,+ lofliedere tot God, geestelike liedere+ met welwillendheid, terwyl julle in julle harte tot Jehovah sing.+